Hier is die tema liedjie vir die sokker wereldbeker 2010 waarvoor ons almal gewag het! Dit is ‘n liedjie wat mens in die gees kry vir die wereldbeker. Self die van julle wat nie groot aanhangers van Vuvuzela‘s is nie, sal een wil kry as julle klaar geluister het. Martin PK het retigwaar ‘n treffer hier beet. Geniet dit en los ‘n kommentaar oor wat julle dink van die lied.

March 9th, 2010 at 6:42 pm
hey brothers
Hierdie song is gr8.
dit sal ons as nasie saam laat staan
thx
March 10th, 2010 at 8:19 am
Jip, dit gee mens goosebumps!
Dankie vir die kommentaar Johan.
March 14th, 2010 at 3:08 pm
Ek stem 100% saam! Dit is ‘n awesome song.
Elke keer as ek dit hoor kry ek ook Goosebumps!!!
March 18th, 2010 at 10:11 pm
great !!!!!
May 7th, 2010 at 1:19 am
Martin wat n song jy mag maar… Laat die res wat SA sangers oor gesien het kom leer by jou .. Wat n Song