2010

Mar

16

SA Paaie: Slaggat Nr. 2010

Slaggate hier is SA is nie ‘n onbekende verskeinsel nie, maar as jy iets sien soos hieronder, dan weet jy iemand is gatvol vir hulle.  Hierdie kan ‘n advertensie veldtog wees vir die 2010 Sokker Wêreldbeker toernooi.  Dalk is dit ‘n telling van hoeveel slaggate die persoon al teegekom het.

Die probleem is dat die Munisipaliteite nie hulle biskibare fondse gebruik om die paaie instand te hou nie.  Nou is daar ‘n R164 miljard agterstand op instandhouding van paaie.  Dit is nie ‘n grap nie. Fred Mouton teken vir ons ‘n prentjie van die situasie:

Laat weet bietjie wat julle dink van die afêre.

Start your own hosting company. Click Here!


2 Responses to “SA Paaie: Slaggat Nr. 2010”

  1. jc says:

    Kyk bietjie nader.

    Die prentjie is van Fred Mouton, nie van Zapiro nie…

  2. Pieter says:

    Dankie vir die uitlig van my foutjie JC.
    Ek het sommer aangeneem dit was Zapiro.
    Sorry Fred.

Leave a Reply

Required fields are marked with *


*

* (will not be published)