Met al julle ondersteuning het PRM deurgedring na die volgende rondte in die 2010 Suid Afrikaanse Blog Toekennings.
PRM is nou amtelik ‘n FINALIS in die kategorie “Best Indigenous Language Blog“. Nou moet die wenners van elke kategorie gekies word.
Julle semme tel 60% en die beoordeelaars se stemme 40%. So maak seker om elke 24 uur hier te stem vir PRM.
Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning.