2010

Mar

09

2010 Fifa World Cup Song (and Video) – “Stand as One”

Hier is die tema liedjie vir die sokker wereldbeker 2010 waarvoor ons almal gewag het! Dit is ‘n liedjie wat mens in die gees kry vir die wereldbeker. Self die van julle wat nie groot aanhangers van Vuvuzela‘s is nie, sal een wil kry as julle klaar geluister het. Martin PK het retigwaar ‘n treffer hier beet. Geniet dit en los ‘n kommentaar oor wat julle dink van die lied.



2009

Aug

25

LEGO Speel

Dit maak dat ek weer LEGO wil speel.  Hierdie ouens het hulle self oortref!