2010

Sep

02

PRM – 2010 SA Blog Toekennings FINALIS

Vote for this BlogMet al julle ondersteuning het PRM deurgedring na die volgende rondte in die  2010 Suid Afrikaanse Blog Toekennings.

PRM is nou amtelik ‘n FINALIS in die kategorie “Best Indigenous Language Blog“.  Nou moet die wenners van elke  kategorie gekies word.

Julle semme tel 60% en die beoordeelaars se stemme 40%.  So maak seker om elke 24 uur hier te stem vir PRM.

Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning.



2010

Mar

16

SA Paaie: Slaggat Nr. 2010

Slaggate hier is SA is nie ‘n onbekende verskeinsel nie, maar as jy iets sien soos hieronder, dan weet jy iemand is gatvol vir hulle.  Hierdie kan ‘n advertensie veldtog wees vir die 2010 Sokker Wêreldbeker toernooi.  Dalk is dit ‘n telling van hoeveel slaggate die persoon al teegekom het.

Die probleem is dat die Munisipaliteite nie hulle biskibare fondse gebruik om die paaie instand te hou nie.  Nou is daar ‘n R164 miljard agterstand op instandhouding van paaie.  Dit is nie ‘n grap nie. Fred Mouton teken vir ons ‘n prentjie van die situasie:

Laat weet bietjie wat julle dink van die afêre.



2009

Aug

18

Socialnomics

Is social networking the biggest shift since the industrial revolution?

Here are some grate and intresting facts on social networking.



2009

Mar

31

Welkom By PRM…

Welkom by ons site, hoop jy geniet jouself op die blad. Los daar vir ons ‘n message as jy wil.  Kom kyk gereeld vir wat nuut is of kry sommer ons RSS feed. Hier is iets van alles!

Groete

Pieter Malherbe