2009

Sep

16

Wat is jou geheim?

Caster Semenya het almal laat wonder wat die geheim tot haar sukses in die 800 meter naaloop was.  Sy het toe besluit om haar geheim met ons te deel.  Dit sal dan seker nie as ‘n skok kom dat dit Mrs. Balls chutney is nie.

Mrs Balls



2009

Sep

01

SA gaan Drie Nasies toe oë WEN!

SA speel die beste rugby in jare.  Soos hulle die naweek teen die Aussies gespeel het kan ons die Drie Nasies Toernooi toe oë wen!

GO BOKKE!!!

rugby



2009

Aug

31

Spoil Sport

Dit kan ‘n paar mense nogals lelik omkrap!

Basketball

Pappa kan nie alles regmaak nie :(