2009

Oct

13

Polisie sorg vir die drank!

Die Polisie pas die drank mooi op vir die locals van die bar.  Maar wie pas dan die mense van die gemeenskap op?

Tjorts Mnr Polisieman

Polisie



2009

Sep

16

Wat is jou geheim?

Caster Semenya het almal laat wonder wat die geheim tot haar sukses in die 800 meter naaloop was.  Sy het toe besluit om haar geheim met ons te deel.  Dit sal dan seker nie as ‘n skok kom dat dit Mrs. Balls chutney is nie.

Mrs Balls