2009

Sep

07

Parkeer Vernuf

‘n Handbriek draai soos die kan min mense bemeester.  Die manetjie kan dalk net ‘n toekoms op die resies baan hê.



2009

Sep

02

Wie het nou hemde nodig?



2009

Sep

01

SA gaan Drie Nasies toe oë WEN!

SA speel die beste rugby in jare.  Soos hulle die naweek teen die Aussies gespeel het kan ons die Drie Nasies Toernooi toe oë wen!

GO BOKKE!!!

rugby



2009

Aug

31

Spoil Sport

Dit kan ‘n paar mense nogals lelik omkrap!

Basketball

Pappa kan nie alles regmaak nie :(