2009

May

20

Setpil na Kaapstad

Hierdie behoort almal se dag beter te maak.  Dis ‘n lywige een, maar is beslis die moeite werd. Geniet dit!
Setpil na Kaapstad
Niks in die lewe bring groter vreugde vir ‘n moeë vis-en-hoenderdieet as
‘n langnaweek in die Vrystaat nie. Die oggend, middag en aandvleisvure
brand hoog en die vet drup uit die vakansie baarde, dis ‘n geil besigheid
man, geil man, geil. Jou beker loop oor. Soggens is dit skaapniertjies
…. smiddae skaaptjops …. saans iets kleins soos ‘n ou biefstukkie of
‘n varkboutjie. In die Vrystaat beteken ‘n gebalanseerde dieet ‘n tjop in
elke hand. Tussendeur word daar aan ‘n biltonkie gekou om die kieste
oefening te gee, maar soos met alle goeie dinge kom daar ‘n einde aan
alles. Read the rest of this entry »


2009

Mar

31

Welkom By PRM…

Welkom by ons site, hoop jy geniet jouself op die blad. Los daar vir ons ‘n message as jy wil.  Kom kyk gereeld vir wat nuut is of kry sommer ons RSS feed. Hier is iets van alles!

Groete

Pieter Malherbe