2010

Mar

08

Golf, nie vir sussies nie…

Golf kan ‘n gevaarlike sport raak as jy so lyk na 18 putjies.

Die knaap is duidelik nie baie goed in golf nie en het heeltemal te diep in die rof veld ingeslaan.

Hy het met die verkeerde kaktus gaan ….. soek!

Kyk nou maar na die noodhuld manne, dit lyk of hulle versterkings wil inroep, want drie knyp tangetjies gaan beslis nie genoeg wees nie. Hoop hy het bietjie Aloe Vera salfies om aantesmeer na die tyd.