2010

Mar

16

SA Paaie: Slaggat Nr. 2010

Slaggate hier is SA is nie ‘n onbekende verskeinsel nie, maar as jy iets sien soos hieronder, dan weet jy iemand is gatvol vir hulle.  Hierdie kan ‘n advertensie veldtog wees vir die 2010 Sokker Wêreldbeker toernooi.  Dalk is dit ‘n telling van hoeveel slaggate die persoon al teegekom het.

Die probleem is dat die Munisipaliteite nie hulle biskibare fondse gebruik om die paaie instand te hou nie.  Nou is daar ‘n R164 miljard agterstand op instandhouding van paaie.  Dit is nie ‘n grap nie. Fred Mouton teken vir ons ‘n prentjie van die situasie:

Laat weet bietjie wat julle dink van die afêre.



2009

Sep

01

SA gaan Drie Nasies toe oë WEN!

SA speel die beste rugby in jare.  Soos hulle die naweek teen die Aussies gespeel het kan ons die Drie Nasies Toernooi toe oë wen!

GO BOKKE!!!

rugby